Posbenaming: Digitale Bemarkingsadministrateur / Digital Marketing Administrator Ligging: Silver Lakes, Pretoria Werksomgewing: Afgeleë / Werk van die huis af Oorsig ’n Professionele Maatskappy in Silver Lakes is op soek na ’n kreatiewe, georganiseerde en selfstandige Digitale Bemarkingsadministrateur. Die persoon sal verantwoordelik wees vir die doeltreffende bestuur en uitvoering van die maatskappy se bemarking , asook administratiewe ondersteuning aan die Direkteur. Die pos is volledig afgel…
Listing summary from the employer — the full description and application are on the employer’s site via the Apply button.