Posbenaming: Arbeidsregprokureur / Labor Law Attorney Ligging: Irene, Centurion, Gauteng Werksomgewing: Kantoor-gebaseer (Regspraktyk) Oorsig ’n Gevestigde regspraktyk in Irene, Centurion is op soek na ’n ervare Arbeidsregprokureur om leiding te neem van die firma se Arbeidsregafdeling. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die volledige bestuur van arbeidsregsake, vanaf die ontvangs van instruksies tot die finale afhandeling van elke saak. Hierdie is ’n uitstekende geleentheid…
Listing summary from the employer — the full description and application are on the employer's site via the Apply button.
Related Jobs
Email Me Jobs Like These
New Job Alert
Never miss a chance!
Let us know your job expectations, so we can find you jobs better!
Showing 1–6 of 6 jobs