Aktevervaardiger/ Conveyancer

Posbenaming: Aktevervaardiger / Conveyancing Attorney Ligging: Nelspruit, Mpumalanga Werksomgewing: Kantoor-gebaseer (Prokureursfirma) Oorsig ’n Gevestigde prokureursfirma in Nelspruit is op soek na ’n ervare Aktevervaardiger om by hul transportafdeling aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal hoofsaaklik verantwoordelik wees vir die hantering van verbandregistrasies en verbandkansellasies , asook die bestuur van alle verwante Aktekantoorprosesse. Die ideale kandidaat beskik oor uitstekende …

Listing summary from the employer — the full description and application are on the employer's site via the Apply button.

Email Me Jobs Like These
Share this job
© 2026 JobsJunction — a WildLogic project